-
2 Konings 18:36, 37Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
36 Maar die mense het stilgebly en hom nie geantwoord nie, want die koning het hulle beveel om hom nie te antwoord nie.+ 37 Eljaʹkim, die seun van Hilkiʹa, wat oor die huishouding* was, Sebna, die sekretaris, en Joag, die seun van Asaf, die geskiedskrywer, het met geskeurde klere na Hiskiʹa toe gegaan en hom vertel wat die Rabʹsake gesê het.
-