Deuteronomium 32:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Besef nou dat ek God is,+en daar is geen ander God as ek nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek wond+ en ek sal genees,+en niemand kan uit my hand red nie.+ 1 Samuel 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jehovah maak dood, en hy bewaar lewe.*Hy laat mense na die Graf* afgaan, en hy laat hulle opstaan.+
39 Besef nou dat ek God is,+en daar is geen ander God as ek nie.+Ek maak dood en ek maak lewend.+Ek wond+ en ek sal genees,+en niemand kan uit my hand red nie.+
6 Jehovah maak dood, en hy bewaar lewe.*Hy laat mense na die Graf* afgaan, en hy laat hulle opstaan.+