Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 16:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Eers sal ek hulle ten volle terugbetaal vir hulle oortreding en hulle sonde,+

      want hulle het my land ontheilig met die lewelose beelde* van hulle walglike afgode

      en het my erfdeel met hulle afskuwelike dinge gevul.’”+

  • Daniël 9:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Die hele Israel het u Wet oortree, en hulle het afgedwaal omdat hulle nie na u stem geluister het nie. En u het die vloek en die eed oor ons laat kom wat neergeskryf is in die Wet van Moses, die kneg van die ware God,+ want ons het teen u gesondig. 12 U het vervul wat u vir ons en ons heersers gesê het,+ deur groot rampspoed oor ons te laat kom. Wat met Jerusalem gebeur het, is erger as enigiets wat nog ooit op die hele aarde gebeur het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel