Levitikus 25:23, 24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 “‘Die grond moenie permanent verkoop word nie+ omdat die land myne is.+ Want julle is uitlanders en tydelike inwoners vanuit my standpunt.+ 24 In die hele land wat julle besit, moet die oorspronklike eienaar die reg hê om sy grond terug te koop.
23 “‘Die grond moenie permanent verkoop word nie+ omdat die land myne is.+ Want julle is uitlanders en tydelike inwoners vanuit my standpunt.+ 24 In die hele land wat julle besit, moet die oorspronklike eienaar die reg hê om sy grond terug te koop.