Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “Maar as julle nie na die stem van Jehovah julle God luister deur al sy gebooie en sy wetsbepalings te gehoorsaam wat ek julle vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor julle kom en julle inhaal:+

  • Josua 23:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 as julle die verbond verbreek wat Jehovah julle God julle beveel het om te gehoorsaam en as julle ander gode gaan dien en voor hulle neerbuig. Dan sal Jehovah se woede teen julle opvlam,+ en julle sal gou verdwyn uit die goeie land wat hy aan julle gegee het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel