Psalm 37:39, 40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Die redding van die regverdiges kom van Jehovah.+ Hy is hulle vesting in moeilike tye.+ 40 Jehovah sal hulle help en hulle red.+ Hy sal hulle van die goddeloses red en hulle verlos omdat hulle beskerming by hom kom soek.+ Jeremia 17:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Geseënd is die man* wat op Jehovah vertrou,wie se vertroue in Jehovah is.+
39 Die redding van die regverdiges kom van Jehovah.+ Hy is hulle vesting in moeilike tye.+ 40 Jehovah sal hulle help en hulle red.+ Hy sal hulle van die goddeloses red en hulle verlos omdat hulle beskerming by hom kom soek.+