Esegiël 29:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek sal die Egiptenare wat gevange geneem is, terugbring na die land Patros,+ na die land waarvandaan hulle kom, en hulle sal ’n onbelangrike koninkryk word. Esegiël 30:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek sal Patros+ verwoes en Soan aan die brand steek en die mense in No* oordeel en straf.+
14 Ek sal die Egiptenare wat gevange geneem is, terugbring na die land Patros,+ na die land waarvandaan hulle kom, en hulle sal ’n onbelangrike koninkryk word.