12 en ek het die koopkontrak vir Barug,+ die seun van Neriʹa,+ die seun van Magseʹja, gegee in die teenwoordigheid van Hanaʹmel, die seun van my oom, en in die teenwoordigheid van die getuies wat in die koopkontrak geskryf het en al die Jode wat in die Voorhof van die Wagte gesit het.+