2 Konings 24:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die koning van Egipte het dit nooit weer gewaag om sy leërmagte uit sy land te stuur nie, want die koning van Babilon het alles geneem wat aan die koning van Egipte behoort het,+ van die Vallei* van Egipte+ af tot by die Eufraatrivier.+
7 Die koning van Egipte het dit nooit weer gewaag om sy leërmagte uit sy land te stuur nie, want die koning van Babilon het alles geneem wat aan die koning van Egipte behoort het,+ van die Vallei* van Egipte+ af tot by die Eufraatrivier.+