Jesaja 63:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees bedroef.+ Toe het Hy hulle vyand geword,+en hy het teen hulle geveg.+ Esegiël 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hy het vir my gesê: “Mensekind, ek stuur jou na die Israeliete toe,+ na opstandige nasies wat teen my in opstand gekom het.+ Hulle en hulle voorvaders het teen my oortree tot vandag toe.+
10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees bedroef.+ Toe het Hy hulle vyand geword,+en hy het teen hulle geveg.+
3 Hy het vir my gesê: “Mensekind, ek stuur jou na die Israeliete toe,+ na opstandige nasies wat teen my in opstand gekom het.+ Hulle en hulle voorvaders het teen my oortree tot vandag toe.+