Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 16:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Want die terrasse van Hesbon+ het verdroog,

      die wingerdstok van Sibma.+

      Die heersers van die nasies het sy helderrooi takke* vertrap,

      wat tot by Jaser gekom het,+

      wat tot in die wildernis gestrek het.

      Sy jong takkies het uitgesprei en tot by die see gekom.

       9 Daarom sal ek oor die wingerdstok van Sibma huil soos ek oor Jaser huil.

      My trane sal oor julle vloei, o Hesbon en Eleaʹle,+

      want die gejuig oor julle somervrugte en julle oes is verby.*

  • Jeremia 48:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Die vernietiger sal in elke stad inkom,

      en geen stad sal gespaar word nie.+

      Die vallei sal verwoes word,

      en die vlakte* sal vernietig word, net soos Jehovah gesê het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel