Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 13:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Verder het Moses ’n erfdeel aan die stam van Gad gegee, aan elke familie van die Gadiete, 25 en hulle gebied het Jaser+ en al die stede van Giʹlead ingesluit, sowel as die helfte van die land van die Ammoniete+ tot by Aʹroër, wat oorkant Rabba+ is.

  • Jeremia 48:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Ek sal meer vir jou huil

      as wat daar vir Jaser+ gehuil is, o wingerdstok van Sibma.+

      Jou florerende jong takkies het oor die see gegaan.

      Tot by die see, tot by Jaser, het hulle gestrek.

      Op jou somervrugte en jou druiwe-oes

      het die vernietiger toegesak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel