-
Esegiël 21:19, 20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 “Mensekind, merk twee paaie af waarlangs die swaard van die koning van Babilon kan kom. Albei sal uit dieselfde land kom, en ’n padteken* moet opgestel word waar die pad na die twee stede afdraai. 20 Jy moet een pad merk waarlangs die swaard kan kom teen Rabba+ van die Ammoniete, en die ander een teen die versterkte stad Jerusalem+ in Juda.
-