-
Jesaja 13:20, 21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Geen Arabier sal sy tent daar opslaan nie,
en geen herders sal hulle kuddes daar laat rus nie.
21 Die woestyndiere sal daar gaan lê.
Hulle huise sal vol ooruile wees.
-