Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 47:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Jy het moeg geword vir al jou raadgewers.

      Laat hulle nou opstaan en jou red,

      dié wat die hemel aanbid* en na die sterre kyk,+

      wat elke nuwemaan bekend maak

      wat met jou sal gebeur.

  • Jeremia 51:57
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 57 Ek sal haar leiers en haar wyse manne dronk maak,+

      haar goewerneurs en haar amptenare en haar vegters.

      Hulle sal permanent slaap,

      en hulle sal nie wakker word nie,”+ sê die Koning, wie se naam Jehovah van die leërmagte is.

  • Daniël 5:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Die koning het hard uitgeroep dat die waarsêers, die Galdeërs* en die sterrevoorspellers ingebring moet word.+ Die koning het vir die wyse manne van Babilon gesê: “As enige mens hierdie skrif kan lees en vir my kan sê wat dit beteken, sal ’n pers* kleed vir hom aangetrek word en ’n goue ketting om sy nek gehang word.+ En hy sal as die derde heerser in die koninkryk regeer.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel