-
Openbaring 17:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Een van die sewe engele wat die sewe bakke+ gehad het, het gekom en vir my gesê: “Kom, ek sal jou die oordeel wys wat gaan kom oor die groot prostituut wat op baie waters sit.+ 2 Die konings van die aarde het seksuele onsedelikheid* met haar gepleeg,+ en dié wat op die aarde woon, is dronk gemaak met die wyn van haar seksuele onsedelikheid.”*+
-