4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie en as julle nie deel van haar plae wil ontvang nie.+ 5 Want haar sondes het so hoog soos die hemel opgehoop,+ en God het haar dade van ongeregtigheid onthou.+