Miga 7:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Ek sal die woede van Jehovah verduur– want ek het teen hom gesondig+ –totdat hy my regsaak verdedig en vir my geregtigheid bring. Hy sal my na die lig bring. Ek sal sy regverdigheid sien.
9 Ek sal die woede van Jehovah verduur– want ek het teen hom gesondig+ –totdat hy my regsaak verdedig en vir my geregtigheid bring. Hy sal my na die lig bring. Ek sal sy regverdigheid sien.