Jeremia 25:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Ek het dus die beker uit die hand van Jehovah geneem en al die nasies na wie Jehovah my gestuur het, laat drink.+ Jeremia 25:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 “En jy moet vir hulle sê: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: “Drink en word dronk en gooi op en val sodat julle nie kan opstaan nie+ as gevolg van die swaard wat ek onder julle instuur.”’ Jeremia 51:57 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 57 Ek sal haar leiers en haar wyse manne dronk maak,+haar goewerneurs en haar amptenare en haar vegters. Hulle sal permanent slaap,en hulle sal nie wakker word nie,”+ sê die Koning, wie se naam Jehovah van die leërmagte is.
17 Ek het dus die beker uit die hand van Jehovah geneem en al die nasies na wie Jehovah my gestuur het, laat drink.+
27 “En jy moet vir hulle sê: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: “Drink en word dronk en gooi op en val sodat julle nie kan opstaan nie+ as gevolg van die swaard wat ek onder julle instuur.”’
57 Ek sal haar leiers en haar wyse manne dronk maak,+haar goewerneurs en haar amptenare en haar vegters. Hulle sal permanent slaap,en hulle sal nie wakker word nie,”+ sê die Koning, wie se naam Jehovah van die leërmagte is.