2 “Vertel dit onder die nasies en verkondig dit.
Rig ’n teken op en verkondig dit.
Moet niks wegsteek nie!
Sê: ‘Babilon is ingeneem.+
Bel is verneder.+
Meroʹdag het baie bang geword.
Babilon se beelde is verneder.
Haar walglike afgode het baie bang geword.’