Jeremia 51:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Vlug uit Babilon uit! Vlug vir julle lewe!+ Moenie sterf as gevolg van haar oortreding nie. Want dit is die tyd vir Jehovah se wraak. Hy betaal haar terug vir wat sy gedoen het.+ Sagaria 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Kom, Sion! Vlug, jy wat by die dogter van Babilon woon.+
6 Vlug uit Babilon uit! Vlug vir julle lewe!+ Moenie sterf as gevolg van haar oortreding nie. Want dit is die tyd vir Jehovah se wraak. Hy betaal haar terug vir wat sy gedoen het.+