Levitikus 26:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal ’n swaard uittrek en julle agternasit.+ Julle land sal ’n verlate plek gemaak word,+ en julle stede sal verwoes word. Jesaja 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Julle land is verlate. Julle stede is met vuur verbrand. Julle land word voor julle oë deur uitlanders gestroop.+ Dit is soos ’n land wat deur uitlanders verwoes is.+ Jesaja 6:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Toe het ek gevra: “Hoe lank, o Jehovah?” En hy het gesê: “Totdat die stede verwoes en sonder inwoners isen die huise sonder mense isen die land verwoes en verlate is;+
33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal ’n swaard uittrek en julle agternasit.+ Julle land sal ’n verlate plek gemaak word,+ en julle stede sal verwoes word.
7 Julle land is verlate. Julle stede is met vuur verbrand. Julle land word voor julle oë deur uitlanders gestroop.+ Dit is soos ’n land wat deur uitlanders verwoes is.+
11 Toe het ek gevra: “Hoe lank, o Jehovah?” En hy het gesê: “Totdat die stede verwoes en sonder inwoners isen die huise sonder mense isen die land verwoes en verlate is;+