Jesaja 56:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hulle is vraatsugtige honde.* Hulle kry nooit genoeg nie. Hulle is herders wat geen verstand het nie.+ Hulle het almal hulle eie pad gevolg. Elkeen van hulle probeer homself op ’n oneerlike manier bevoordeel en sê: Esegiël 33:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Hulle sal instroom om voor jou te sit as my volk, en hulle sal hoor wat jy sê, maar hulle sal dit nie doen nie.+ Want hulle vlei jou met hulle monde, maar hulle harte jaag oneerlike wins na. Miga 3:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Haar leiers oordeel vir ’n omkoopgeskenk,+haar priesters onderrig teen ’n prys+en haar profete beoefen waarsêery vir geld.*+ En tog beweer hulle dat hulle op Jehovah vertrou, en sê: “Is Jehovah nie met ons nie?+ Geen rampspoed sal oor ons kom nie.”+
11 Hulle is vraatsugtige honde.* Hulle kry nooit genoeg nie. Hulle is herders wat geen verstand het nie.+ Hulle het almal hulle eie pad gevolg. Elkeen van hulle probeer homself op ’n oneerlike manier bevoordeel en sê:
31 Hulle sal instroom om voor jou te sit as my volk, en hulle sal hoor wat jy sê, maar hulle sal dit nie doen nie.+ Want hulle vlei jou met hulle monde, maar hulle harte jaag oneerlike wins na.
11 Haar leiers oordeel vir ’n omkoopgeskenk,+haar priesters onderrig teen ’n prys+en haar profete beoefen waarsêery vir geld.*+ En tog beweer hulle dat hulle op Jehovah vertrou, en sê: “Is Jehovah nie met ons nie?+ Geen rampspoed sal oor ons kom nie.”+