Jesaja 1:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Jou leiers is hardkoppig en werk saam met diewe.+ Elkeen van hulle is lief vir ’n omkoopgeskenk en soek belonings.+ Hulle laat die weeskinders* nie geregtigheid kry nie,en hulle luister nie na die regsaak van die weduwee nie.+ Jesaja 5:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Dit sal sleg gaan met dié wat sê dat goed sleg is en sleg goed,+dié wat duisternis met lig vervang en lig met duisternis,dié wat bitter met soet vervang en soet met bitter! Jesaja 5:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 met dié wat die goddelose vir ’n omkoopgeskenk vryspreek+en wat die regverdige nie geregtigheid laat kry nie!+ Esegiël 22:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 In jou aanvaar hulle ’n omkoopgeskenk om mense dood te maak.+ Jy vra rente of maak wins* wanneer jy geld uitleen,+ en jy pers jou bure af vir geld.+ Ja, jy het my heeltemal vergeet,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.
23 Jou leiers is hardkoppig en werk saam met diewe.+ Elkeen van hulle is lief vir ’n omkoopgeskenk en soek belonings.+ Hulle laat die weeskinders* nie geregtigheid kry nie,en hulle luister nie na die regsaak van die weduwee nie.+
20 Dit sal sleg gaan met dié wat sê dat goed sleg is en sleg goed,+dié wat duisternis met lig vervang en lig met duisternis,dié wat bitter met soet vervang en soet met bitter!
23 met dié wat die goddelose vir ’n omkoopgeskenk vryspreek+en wat die regverdige nie geregtigheid laat kry nie!+
12 In jou aanvaar hulle ’n omkoopgeskenk om mense dood te maak.+ Jy vra rente of maak wins* wanneer jy geld uitleen,+ en jy pers jou bure af vir geld.+ Ja, jy het my heeltemal vergeet,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.