Jesaja 1:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Ek sal jou straf,en ek sal jou metaalskuim heeltemal laat wegsmelt,en ek sal al jou onsuiwerhede verwyder.+ Jesaja 48:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Kyk! Ek het jou gesuiwer, maar nie soos silwer nie.+ Ek het jou gesuiwer* in die smeltoond van lyding.+
25 Ek sal jou straf,en ek sal jou metaalskuim heeltemal laat wegsmelt,en ek sal al jou onsuiwerhede verwyder.+
10 Kyk! Ek het jou gesuiwer, maar nie soos silwer nie.+ Ek het jou gesuiwer* in die smeltoond van lyding.+