Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 6:29, 30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Die blaasbalk is geskroei.

      Uit die vuur daarvan kom lood.

      Daar word heeltyd intensief gelouter, maar dit is verniet.+

      En dié wat sleg is, is nie afgeskei nie.+

      30 Mense sal hulle beslis weggooisilwer noem,

      want Jehovah het hulle verwerp.”+

  • Jeremia 9:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Daarom sê Jehovah van die leërmagte:

      “Ek sal hulle smelt en hulle toets,+

      want wat anders kan ek doen met die dogter van my volk?

  • Maleagi 3:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 En hy sal sit as iemand wat silwer suiwer en reinig,*+ en hy sal die seuns van Levi reinig. Hy sal hulle suiwer* soos goud en soos silwer, en hulle sal beslis vir Jehovah mense word wat ’n offergawe in regverdigheid aanbied.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel