Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Dít is wat Jehovah sê, jou Terugkoper,+

      wat jou gevorm het vandat jy in die baarmoeder was:

      “Ek is Jehovah, wat alles gemaak het.

      Ek het die hemel alleen uitgespan,+

      en ek het die aarde uitgesprei.+

      Wie was by my?

  • Jeremia 10:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,

      die Een wat die vrugbare land gevestig het deur sy wysheid+

      en wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+

  • Sagaria 12:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 ’n Belangrike boodskap:

      “Dít is die woord van Jehovah oor Israel,” sê Jehovah,

      die Een wat die hemel uitgespan het,+

      wat die fondament van die aarde gelê het+

      en wat die gees* van die mens in hom gevorm het.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel