Jeremia 30:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Want ek is met jou,” sê Jehovah, “om jou te red. Ek sal al die nasies vernietig waarheen ek jou verstrooi het,+maar ek sal jou nie vernietig nie.+ Ek sal jou in die regte mate dissiplineer,*en ek sal jou beslis nie ongestraf laat bly nie.”+
11 “Want ek is met jou,” sê Jehovah, “om jou te red. Ek sal al die nasies vernietig waarheen ek jou verstrooi het,+maar ek sal jou nie vernietig nie.+ Ek sal jou in die regte mate dissiplineer,*en ek sal jou beslis nie ongestraf laat bly nie.”+