Eksodus 13:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het Moses vir die volk gesê: “Onthou hierdie dag waarop julle uit Egipte,+ uit die huis van slawerny, uitgegaan het, want Jehovah het julle met ’n magtige hand hiervandaan uitgelei.+ Daarom mag niks geëet word wat met suurdeeg gemaak is nie. Deuteronomium 4:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar Jehovah het julle uit die ystersmeltoond, uit Egipte, geneem om sy volk, sy persoonlike besitting,*+ te word, soos julle vandag is.
3 Toe het Moses vir die volk gesê: “Onthou hierdie dag waarop julle uit Egipte,+ uit die huis van slawerny, uitgegaan het, want Jehovah het julle met ’n magtige hand hiervandaan uitgelei.+ Daarom mag niks geëet word wat met suurdeeg gemaak is nie.
20 Maar Jehovah het julle uit die ystersmeltoond, uit Egipte, geneem om sy volk, sy persoonlike besitting,*+ te word, soos julle vandag is.