16 dan sal ek die volgende aan julle doen: Ek sal julle straf deur rampspoed oor julle te bring, deur tering en brandende koors oor julle te bring, deur julle oë te laat ingee en julle te laat wegteer. Julle sal julle saad verniet saai, want julle vyande sal dit opeet.+