Romeine 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En hy sal elkeen volgens sy werke terugbetaal:+ Galasiërs 6:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Moenie mislei word nie: God laat hom nie bespot nie. Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes.+ Openbaring 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En ek sal haar kinders met dodelike plae doodmaak, sodat al die gemeentes sal weet dat dit ek is wat die diepste gedagtes* en harte deursoek, en ek sal aan elkeen van julle gee volgens wat julle gedoen het.+ Openbaring 22:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “‘Kyk! Ek kom gou, en ek sal aan elkeen gee volgens sy werk.+
23 En ek sal haar kinders met dodelike plae doodmaak, sodat al die gemeentes sal weet dat dit ek is wat die diepste gedagtes* en harte deursoek, en ek sal aan elkeen van julle gee volgens wat julle gedoen het.+