13 “‘In die stede van die bergstreek, in die stede van die laagland, in die stede van die suide, in die land van Benjamin, in die gebiede om Jerusalem+ en in die stede van Juda+ sal kuddes weer deurgaan onder die hande van die een wat hulle tel,’ sê Jehovah.”