26 Mense sal uit die stede van Juda, uit die plekke om Jerusalem, uit die land van Benjamin,+ uit die laagland,+ uit die bergstreek en uit die Negeb kom en heelbrandoffers,+ offerandes,+ graanoffers,+ wierook en dankoffers na die huis van Jehovah bring.+