Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 14:22, 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 En Juda het gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah.+ En deur die sondes wat hulle gepleeg het, het hulle hom meer uitgetart as hulle voorvaders.+ 23 Hulle het ook aangehou om vir hulle offerhoogtes, heilige pilare en heilige pale*+ te bou op elke hoë heuwel+ en onder elke groot boom.+

  • Esegiël 6:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 En julle sal moet weet dat ek Jehovah is+ wanneer hulle lyke tussen hulle walglike afgode lê, rondom hulle altare,+ op elke hoë heuwel, op al die bergtoppe, onder elke blaarryke boom en onder die takke van groot bome, oral waar hulle lekkerruik-offerandes* aan al hulle walglike afgode geoffer het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel