Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En hierdie huis sal verwoes word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal verbaas wees en sal fluit en vra: ‘Hoekom het Jehovah dit aan hierdie land en hierdie huis gedoen?’+

  • Jeremia 18:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 om hulle land iets skokkends te maak+

      en iets waaroor daar vir ewig gefluit sal word.+

      Elkeen wat daar verbygaan, sal geskok staar en sy kop skud.+

  • Klaagliedere 2:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Almal wat met die pad verbygaan, klap hulle hande spottend oor jou.+

      Hulle fluit verbaas+ en skud hulle koppe oor die dogter van Jerusalem en sê:

      “Is dít die stad waarvan hulle gesê het: ‘Dit is absoluut pragtig, die vreugde van die hele aarde’?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel