Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Leer om goed te doen, beoefen geregtigheid,+

      wys die verdrukker tereg.

      Beskerm die regte van die weeskind*

      en verdedig die regsaak van die weduwee.”+

  • Jeremia 22:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Dít is wat Jehovah sê: “Sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid is. Red die een wat beroof word uit die hand van die bedrieër. Moenie enige uitlander sleg behandel nie, en moet niks slegs aan enige weeskind* of weduwee doen nie.+ En moenie enige onskuldige mense in hierdie plek doodmaak nie.*+

  • Esegiël 22:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Die volk van die land het ander uitgebuit en beroof,+ en hulle het dié wat hulpeloos en arm is, sleg behandel, en hulle het die uitlander uitgebuit en gekeer dat hy regverdig behandel word.’

  • Miga 2:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Hulle begeer die velde en huise van ander+

      en vat dit af.

      Deur bedrog beroof hulle ’n man van sy huis+

      en sy erfdeel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel