Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Want my woede het ’n vuur aangesteek+

      wat tot in die dieptes van die Graf*+ sal brand,

      en dit sal die aarde en sy opbrengs verteer

      en die fondamente van berge aan die brand steek.

  • Jesaja 1:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Die sterk man sal soos strooi* word,

      en sy werk soos ’n vonk.

      Hulle sal al twee saam in vlamme opgaan,

      en niemand sal die vuur blus nie.”

  • Jeremia 7:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Kyk! My groot woede sal oor hierdie plek uitgestort word,+ oor mens en dier, oor die bome van die veld en die vrug van die grond, en dit sal brand en sal nie geblus word nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel