Jeremia 2:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 O geslag, skenk aandag aan die woord van Jehovah. Het ek soos ’n wildernis vir Israel gewordof ’n land van onderdrukkende duisternis? Hoekom het my volk gesê: ‘Ons swerf vryelik rond. Ons sal nie meer na u toe kom nie’?+ Jeremia 6:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Dít is wat Jehovah sê: “Staan by die kruispaaie en kyk. Vra oor die paaie van lank gelede,vra waar die goeie weg is, en volg dit,+en vind rus vir julleself.” Maar hulle sê: “Ons sal dit nie volg nie.”+
31 O geslag, skenk aandag aan die woord van Jehovah. Het ek soos ’n wildernis vir Israel gewordof ’n land van onderdrukkende duisternis? Hoekom het my volk gesê: ‘Ons swerf vryelik rond. Ons sal nie meer na u toe kom nie’?+
16 Dít is wat Jehovah sê: “Staan by die kruispaaie en kyk. Vra oor die paaie van lank gelede,vra waar die goeie weg is, en volg dit,+en vind rus vir julleself.” Maar hulle sê: “Ons sal dit nie volg nie.”+