Deuteronomium 32:37, 38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Dan sal hy sê: ‘Waar is hulle gode,+die rots by wie hulle beskerming gesoek het,38 wat die vet van hulle offerandes geëet het,*wat die wyn van hulle drankoffers gedrink het?+ Laat hulle opstaan en julle help. Laat hulle vir julle as ’n beskerming dien.
37 Dan sal hy sê: ‘Waar is hulle gode,+die rots by wie hulle beskerming gesoek het,38 wat die vet van hulle offerandes geëet het,*wat die wyn van hulle drankoffers gedrink het?+ Laat hulle opstaan en julle help. Laat hulle vir julle as ’n beskerming dien.