Deuteronomium 33:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Israel sal in veiligheid woon,en die fontein van Jakob sal afgesonder wees,in ’n land van graan en nuwe wyn,+waar die dou van die hemel drup.+ Jeremia 32:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 ‘Ek sal hulle bymekaarmaak uit al die lande waarheen ek hulle in my groot woede en groot verontwaardiging+ verstrooi het, en ek sal hulle na hierdie plek terugbring en hulle in veiligheid laat woon.+ Sagaria 14:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 En mense sal in haar woon, en daar sal nooit weer ’n vloek van vernietiging wees nie.+ Die inwoners van Jerusalem sal in veiligheid woon.+
28 Israel sal in veiligheid woon,en die fontein van Jakob sal afgesonder wees,in ’n land van graan en nuwe wyn,+waar die dou van die hemel drup.+
37 ‘Ek sal hulle bymekaarmaak uit al die lande waarheen ek hulle in my groot woede en groot verontwaardiging+ verstrooi het, en ek sal hulle na hierdie plek terugbring en hulle in veiligheid laat woon.+
11 En mense sal in haar woon, en daar sal nooit weer ’n vloek van vernietiging wees nie.+ Die inwoners van Jerusalem sal in veiligheid woon.+