Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 14:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Jehovah het toe vir my gesê: “Die profete profeteer leuens in my naam.+ Ek het hulle nie gestuur of hulle beveel of met hulle gepraat nie.+ Hulle profeteer ’n valse visioen en nuttelose waarsêery en die bedrog van hulle eie hart aan julle.+

  • Esegiël 13:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Dit sal sleg gaan met die dwase profete, wat hulle eie gees volg terwyl hulle niks gesien het nie!+

  • Esegiël 22:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Maar haar profete het hulle dade met witkalk toegepleister. Hulle sien valse visioene en maak bedrieglike voorspellings,+ en hulle sê: “Dit is wat die Soewereine Heer Jehovah sê,” terwyl Jehovah dit nie gesê het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel