Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het ek gesê: “Ag, Soewereine Heer Jehovah! U het hierdie volk en Jerusalem heeltemal bedrieg+ deur te sê: ‘Julle sal vrede hê,’ terwyl die swaard teen ons keel is.”+

  • Jeremia 6:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “Want hulle almal maak oneerlike wins,+ van die kleinste tot die grootste.

      Hulle almal pleeg bedrog, van die profeet tot die priester.+

      14 Hulle probeer om die wonde* van my volk op ’n oppervlakkige manier te genees deur te sê:

      ‘Daar is vrede! Daar is vrede!’

      terwyl daar geen vrede is nie.+

  • Jeremia 8:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Hulle probeer om die wonde* van die dogter van my volk op ’n oppervlakkige manier te genees deur te sê:

      “Daar is vrede! Daar is vrede!”

      terwyl daar geen vrede is nie.+

  • Esegiël 13:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 En dit alles omdat hulle my volk mislei het deur te sê: “Daar is vrede!” terwyl daar geen vrede is nie.+ Wanneer ’n swak skeidsmuur gebou word, pleister hulle dit met witkalk.’*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel