Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 So het hy Jojaʹgin,+ die koning se ma, die koning se vrouens, sy hofbeamptes en die vooraanstaande manne van die land uit Jerusalem in ballingskap na Babilon geneem.+ 16 Die koning van Babilon het ook al die vegters, altesaam 7 000 manne, in ballingskap weggeneem, sowel as 1 000 ambagsmanne en metaalwerkers.* Hulle was almal sterk manne wat opgelei is om oorlog te voer.

  • Jeremia 29:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Dít is die woorde van die brief wat die profeet Jeremia van Jerusalem af gestuur het aan die res van die ouermanne onder die ballinge,* die priesters, die profete en die hele volk wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem in ballingskap na Babilon geneem het. 2 Dit was nadat koning Jegonʹja,+ die koningin-moeder,*+ die hofbeamptes, die leiers van Juda en Jerusalem, die ambagsmanne en die metaalwerkers* uit Jerusalem weg is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel