17 Dit is volgens die bevel van die wagte,+ en dit is volgens die versoek van die heiliges, sodat die lewendes kan weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is+ en dat hy dit gee aan wie hy ook al wil en selfs die laagste van die mensdom daaroor aanstel.”