Jeremia 24:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 En ek sal hulle ’n hart gee om my te ken, dat ek Jehovah is.+ Hulle sal my volk word, en ek sal hulle God word,+ want hulle sal met hulle hele hart na my toe terugkeer.+ Jeremia 30:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “En julle sal my volk word,+ en ek sal julle God wees.”+
7 En ek sal hulle ’n hart gee om my te ken, dat ek Jehovah is.+ Hulle sal my volk word, en ek sal hulle God word,+ want hulle sal met hulle hele hart na my toe terugkeer.+