Jeremia 8:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “Hoekom sit ons hier? Laat ons bymekaarkom en in die versterkte stede ingaan+ en daar sterf. Want Jehovah ons God sal ons vernietig,en hy gee ons giftige water om te drink,+want ons het teen Jehovah gesondig. Jeremia 9:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Daarom sê Jehovah van die leërmagte, die God van Israel: ‘Ek laat hierdie volk als* eet, en ek sal hulle giftige water laat drink.+ Klaagliedere 3:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Dink daaraan dat ek swaarkry en nêrens het om te woon nie,+ dink aan die als* en bitter gif.+
14 “Hoekom sit ons hier? Laat ons bymekaarkom en in die versterkte stede ingaan+ en daar sterf. Want Jehovah ons God sal ons vernietig,en hy gee ons giftige water om te drink,+want ons het teen Jehovah gesondig.
15 Daarom sê Jehovah van die leërmagte, die God van Israel: ‘Ek laat hierdie volk als* eet, en ek sal hulle giftige water laat drink.+