Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Klaagliedere 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Klaagliedere

      • Jeremia spreek sy gevoelens en hoop uit

        • ‘Ek sal geduldig wag’ (21)

        • God se genade is elke oggend nuut (22, 23)

        • God is goed vir dié wat op hom hoop (25)

        • Goed om juk in jeug te dra (27)

        • God het toegang tot hom met wolk versper (43, 44)

Klaagliedere 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 9-10

Klaagliedere 3:2

Kruisverwysings

  • +De 28:15, 29; Jer 13:16

Klaagliedere 3:3

Kruisverwysings

  • +Jes 63:10

Klaagliedere 3:5

Kruisverwysings

  • +Jer 8:14; 9:15; Klg 3:19

Klaagliedere 3:7

Kruisverwysings

  • +Jer 39:7

Klaagliedere 3:8

Voetnote

  • *

    Of “verhinder”.

Kruisverwysings

  • +Ps 80:4; 102:2; Jes 1:15; Mi 3:4

Klaagliedere 3:9

Kruisverwysings

  • +Jes 63:17

Klaagliedere 3:10

Kruisverwysings

  • +Job 38:39, 40; Ho 5:14; Am 5:18, 19

Klaagliedere 3:11

Voetnote

  • *

    Of moontlik “my braak laat lê”.

Kruisverwysings

  • +Jer 6:8; 32:43

Klaagliedere 3:15

Voetnote

  • *

    ’n Soort bitter plant.

Kruisverwysings

  • +Jer 9:15; 23:15

Klaagliedere 3:16

Kruisverwysings

  • +Ps 102:9; Jer 6:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 10

Klaagliedere 3:19

Voetnote

  • *

    ’n Soort bitter plant.

Kruisverwysings

  • +Ne 9:32; Ps 137:1
  • +Jer 9:15; Klg 3:5

Klaagliedere 3:20

Kruisverwysings

  • +Ps 113:5-7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 199-200

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 14

    2007/6/1, bl. 11

Klaagliedere 3:21

Kruisverwysings

  • +Ps 130:6-8; Mi 7:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 14

Klaagliedere 3:22

Kruisverwysings

  • +Esr 9:8
  • +Ne 9:31; Jer 30:11; Mi 7:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 122-123

Klaagliedere 3:23

Kruisverwysings

  • +Ps 30:5
  • +De 32:4; Ps 36:5

Klaagliedere 3:24

Kruisverwysings

  • +Ps 16:5; 73:26; 142:5
  • +Ps 130:6-8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/9/15, bl. 8-10

Klaagliedere 3:25

Kruisverwysings

  • +Ps 25:3; 130:5; Jes 25:9; 30:18; Mi 7:7
  • +1Kr 28:9; Jes 26:9; Sef 2:3

Klaagliedere 3:26

Voetnote

  • *

    Of “om geduldig”.

Kruisverwysings

  • +Ps 37:7
  • +Ps 116:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/1, bl. 18-19

Klaagliedere 3:27

Kruisverwysings

  • +Ps 119:71

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 11

Klaagliedere 3:28

Kruisverwysings

  • +Ps 39:8, 9; Klg 3:39

Klaagliedere 3:29

Kruisverwysings

  • +Ese 16:63
  • +Jl 2:12-14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 11

Klaagliedere 3:31

Kruisverwysings

  • +Jer 3:12; 31:37; 32:40; Mi 7:18

Klaagliedere 3:32

Kruisverwysings

  • +Ps 30:5; 103:9, 11; Jes 54:7; Jer 31:20

Klaagliedere 3:33

Voetnote

  • *

    Of “dit is nie in sy hart om . . . te veroorsaak nie”.

Kruisverwysings

  • +Jes 55:7; Ese 33:11; 2Pe 3:9

Klaagliedere 3:34

Kruisverwysings

  • +Ps 102:19, 20

Klaagliedere 3:35

Kruisverwysings

  • +Ps 12:5; Spr 17:15

Klaagliedere 3:39

Kruisverwysings

  • +Ps 103:10; Mi 7:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 11

Klaagliedere 3:40

Kruisverwysings

  • +Hag 1:5
  • +De 4:30; Jes 55:7; Jl 2:13

Klaagliedere 3:41

Kruisverwysings

  • +De 4:29; 2Kr 7:14; 34:27

Klaagliedere 3:42

Kruisverwysings

  • +Ne 9:26
  • +2Kn 24:3, 4; Da 9:5, 12

Klaagliedere 3:43

Voetnote

  • *

    Of “keer u dat ons toegang tot u verkry”.

Kruisverwysings

  • +Spr 15:8
  • +De 4:26; Klg 2:2; Ese 9:10

Klaagliedere 3:44

Kruisverwysings

  • +Ps 80:4; Spr 15:29; 28:9; Jes 1:15; Mi 3:4; Sag 7:13

Klaagliedere 3:45

Voetnote

  • *

    Of “afskraapsel”.

Klaagliedere 3:46

Kruisverwysings

  • +Klg 2:16

Klaagliedere 3:47

Kruisverwysings

  • +De 28:66, 67
  • +Jes 51:19; Jer 4:6

Klaagliedere 3:48

Kruisverwysings

  • +Jer 9:1

Klaagliedere 3:49

Kruisverwysings

  • +Jer 14:17; Klg 1:16

Klaagliedere 3:50

Kruisverwysings

  • +Ps 80:14; 102:19-21; Jes 63:15

Klaagliedere 3:51

Kruisverwysings

  • +Jer 11:22

Klaagliedere 3:55

Kruisverwysings

  • +Ps 130:1; Jon 2:1, 2

Klaagliedere 3:58

Kruisverwysings

  • +Jer 50:34

Klaagliedere 3:59

Kruisverwysings

  • +Jer 51:36, 37

Klaagliedere 3:61

Kruisverwysings

  • +Ps 74:18

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Klaagl. 3:2De 28:15, 29; Jer 13:16
Klaagl. 3:3Jes 63:10
Klaagl. 3:5Jer 8:14; 9:15; Klg 3:19
Klaagl. 3:7Jer 39:7
Klaagl. 3:8Ps 80:4; 102:2; Jes 1:15; Mi 3:4
Klaagl. 3:9Jes 63:17
Klaagl. 3:10Job 38:39, 40; Ho 5:14; Am 5:18, 19
Klaagl. 3:11Jer 6:8; 32:43
Klaagl. 3:15Jer 9:15; 23:15
Klaagl. 3:16Ps 102:9; Jer 6:26
Klaagl. 3:19Ne 9:32; Ps 137:1
Klaagl. 3:19Jer 9:15; Klg 3:5
Klaagl. 3:20Ps 113:5-7
Klaagl. 3:21Ps 130:6-8; Mi 7:7
Klaagl. 3:22Esr 9:8
Klaagl. 3:22Ne 9:31; Jer 30:11; Mi 7:18
Klaagl. 3:23Ps 30:5
Klaagl. 3:23De 32:4; Ps 36:5
Klaagl. 3:24Ps 16:5; 73:26; 142:5
Klaagl. 3:24Ps 130:6-8
Klaagl. 3:25Ps 25:3; 130:5; Jes 25:9; 30:18; Mi 7:7
Klaagl. 3:251Kr 28:9; Jes 26:9; Sef 2:3
Klaagl. 3:26Ps 37:7
Klaagl. 3:26Ps 116:6
Klaagl. 3:27Ps 119:71
Klaagl. 3:28Ps 39:8, 9; Klg 3:39
Klaagl. 3:29Ese 16:63
Klaagl. 3:29Jl 2:12-14
Klaagl. 3:31Jer 3:12; 31:37; 32:40; Mi 7:18
Klaagl. 3:32Ps 30:5; 103:9, 11; Jes 54:7; Jer 31:20
Klaagl. 3:33Jes 55:7; Ese 33:11; 2Pe 3:9
Klaagl. 3:34Ps 102:19, 20
Klaagl. 3:35Ps 12:5; Spr 17:15
Klaagl. 3:39Ps 103:10; Mi 7:9
Klaagl. 3:40Hag 1:5
Klaagl. 3:40De 4:30; Jes 55:7; Jl 2:13
Klaagl. 3:41De 4:29; 2Kr 7:14; 34:27
Klaagl. 3:42Ne 9:26
Klaagl. 3:422Kn 24:3, 4; Da 9:5, 12
Klaagl. 3:43Spr 15:8
Klaagl. 3:43De 4:26; Klg 2:2; Ese 9:10
Klaagl. 3:44Ps 80:4; Spr 15:29; 28:9; Jes 1:15; Mi 3:4; Sag 7:13
Klaagl. 3:46Klg 2:16
Klaagl. 3:47De 28:66, 67
Klaagl. 3:47Jes 51:19; Jer 4:6
Klaagl. 3:48Jer 9:1
Klaagl. 3:49Jer 14:17; Klg 1:16
Klaagl. 3:50Ps 80:14; 102:19-21; Jes 63:15
Klaagl. 3:51Jer 11:22
Klaagl. 3:55Ps 130:1; Jon 2:1, 2
Klaagl. 3:58Jer 50:34
Klaagl. 3:59Jer 51:36, 37
Klaagl. 3:61Ps 74:18
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58
  • 59
  • 60
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Klaagliedere 3:1-66

Klaagliedere

א [Alef]

3 Ek is die man wat die rampspoed gesien het wat weens God se woede gekom het.

 2 Hy het my uitgedryf, en ek is in die duisternis en nie in die lig nie.+

 3 Ja, die hele dag lank hou hy aan om my te slaan.+

ב [Bet]

 4 Hy het my liggaam en my vel laat wegteer.

Hy het al my bene gebreek.

 5 Hy het my beleër. Hy het my met bitter gif+ en probleme omring.

 6 Hy het my gedwing om in donker plekke te sit, soos mense wat lankal dood is.

ג [Gimel]

 7 Hy het ’n muur om my gebou, sodat ek nie kan ontsnap nie.

Hy het my met swaar koperkettings vasgebind.+

 8 En wanneer ek om hulp smeek, ignoreer* hy my gebed.+

 9 Hy het my paaie met gekapte klippe toegepak.

Hy het my paaie krom gemaak.+

ד [Dalet]

10 Hy is soos ’n beer wat lê en wag om my aan te val, soos ’n leeu wat my inwag.+

11 Hy het my van die pad af gestoot en my uitmekaargeskeur.*

Hy het my verlate gemaak.+

12 Hy het sy boog gespan, en hy maak my die teiken vir sy pyl.

ה [He]

13 Hy het my niere met die pyle van sy pylkoker deurboor.

14 Al die volke lag my uit. Die hele dag lank sing hulle oor my.

15 Hy het my met bitter dinge gevul en my als* laat drink.+

ו [Waw]

16 Hy laat my tande breek weens die klippies wat ek kou.

Hy druk my neer in die as.+

17 U neem my vrede weg. Ek het vergeet wat goed is.

18 Daarom sê ek: “My prag het vergaan, net soos my hoop op Jehovah.”

ז [Zajin]

19 Dink daaraan dat ek swaarkry en nêrens het om te woon nie,+ dink aan die als* en bitter gif.+

20 U sal beslis aan my dink en neerbuig om my te help.+

21 Ek sal hieraan bly dink. Daarom sal ek geduldig wag.+

ח [Get]

22 Danksy Jehovah se lojale liefde het ons nie aan ons einde gekom nie,+

want daar is geen einde aan sy genade nie.+

23 Dit is elke oggend nuut.+ U getrouheid is oorvloedig.+

24 “Jehovah is my deel,”+ het ek gesê, “daarom sal ek geduldig op hom wag.”+

ט [Tet]

25 Jehovah is goed vir die een wat op hom hoop,+ vir die persoon wat hom bly soek.+

26 Dit is goed om in stilte* te wag+ op die redding van Jehovah.+

27 Dit is goed vir ’n man om die juk in sy jeug te dra.+

י [Jod]

28 Laat hy alleen sit en stilbly wanneer Hy dit op hom sit.+

29 Laat hy neerbuig en sy gesig in die stof druk.+ Miskien is daar hoop.+

30 Laat hy sy wang gee vir die een wat hom slaan. Laat hy baie beledigings verduur.

כ [Kaf]

31 Want Jehovah sal ons nie vir ewig verstoot nie.+

32 Hoewel hy droefheid veroorsaak het, sal hy ook genade betoon, want sy lojale liefde is oorvloedig.+

33 Want hy wil nie swaarkry of verdriet vir die mens veroorsaak nie.*+

ל [Lamed]

34 Om al die gevangenes van die aarde+ onder die voete te vertrap,

35 om te keer dat ’n man geregtigheid voor die Allerhoogste kry,+

36 om ’n mens in sy regsaak te benadeel

– sulke dinge word glad nie deur Jehovah goedgekeur nie.

מ [Mem]

37 Wie kan iets sê en dit laat gebeur as Jehovah dit nie beveel het nie?

38 Uit die mond van die Allerhoogste

kom daar nie goeie sowel as slegte dinge nie.

39 Hoekom moet ’n mens kla oor die gevolge van sy sonde?+

נ [Noen]

40 Laat ons ons lewenswyse ondersoek en bestudeer,+ en laat ons na Jehovah terugkeer.+

41 Laat ons met ’n opregte hart ons hande na God in die hemel uitsteek en sê:+

42 “Ons het gesondig en was opstandig,+ en u het ons nie vergewe nie.+

ס [Samek]

43 Weens u woede luister u nie na ons gebede nie.*+

U het ons agtervolg en doodgemaak sonder om genade te betoon.+

44 U het toegang tot u met ’n wolk versper, sodat ons gebede u nie kan bereik nie.+

45 U maak ons die skuim* en die vullis onder die volke.”

פ [Pe]

46 Al ons vyande maak hulle mond teen ons oop.+

47 Ons is heeltyd angstig en vasgekeer,+ en ons is verlate en verwoes.+

48 Die trane stroom uit my oë weens die verwoesting van die dogter van my volk.+

ע [Ajin]

49 Ek huil heeltyd, sonder ophou,+

50 totdat Jehovah uit die hemel afkyk en dit sien.+

51 Ek voel hartseer wanneer ek sien wat met die dogters van my stad gebeur het.+

צ [Tsade]

52 My vyande het my sonder rede gejag, soos ’n voël gejag word.

53 Hulle het my probeer doodmaak. Hulle het my met klippe bly gooi.

54 Waters het oor my kop gevloei, en ek het gesê: “Dit is verby met my!”

ק [Kof]

55 Uit die dieptes het ek u naam uitgeroep, o Jehovah.+

56 Luister na my stem. Moenie u ore sluit wanneer ek u vra om my te help en verligting te gee nie.

57 U het nader gekom op die dag dat ek u aangeroep het. U het gesê: “Moenie bang wees nie.”

ר [Resj]

58 U het my saak verdedig, o Jehovah. U het my lewe losgekoop.+

59 O Jehovah, u het gesien dat ek onregverdig behandel is. Help my asseblief om geregtigheid te kry.+

60 U het al hulle wraak gesien, al hulle planne teen my.

ש [Sin of Sjin]

61 O Jehovah, u het gehoor hoe hulle my uittart en teen my planne beraam,+

62 hoe hulle teen my praat en heeldag lank oor my fluister.

63 Kyk na hulle – of hulle nou sit of staan, hulle spot met my in hulle liedjies!

ת [Taw]

64 U sal hulle laat boet, o Jehovah, vir wat hulle gedoen het.

65 U sal hulle harte verhard. Dit is u vloek oor hulle.

66 U sal hulle in u woede agtervolg en hulle onder u hemele uitroei, o Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel