Psalm 102:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want ek eet as in die plek van brood,+en wat ek drink, is gemeng met trane+ Jeremia 6:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 O dogter van my volk,trek saklinne aan+ en rol in die as. Treur asof jy jou enigste kind verloor het, met ’n bittere gehuil,+want die vernietiger sal skielik teen ons kom.+
9 Want ek eet as in die plek van brood,+en wat ek drink, is gemeng met trane+ Jeremia 6:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 O dogter van my volk,trek saklinne aan+ en rol in die as. Treur asof jy jou enigste kind verloor het, met ’n bittere gehuil,+want die vernietiger sal skielik teen ons kom.+
26 O dogter van my volk,trek saklinne aan+ en rol in die as. Treur asof jy jou enigste kind verloor het, met ’n bittere gehuil,+want die vernietiger sal skielik teen ons kom.+