Psalm 102:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Maar u bly vir ewig, o Jehovah,+en u roem* sal van geslag tot geslag duur.+ Psalm 145:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 U koningskap is ’n ewige koningskap,en u sal tot in alle geslagte regeer.+ Psalm 146:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Jehovah sal vir ewig Koning wees,+jou God, o Sion, van geslag tot geslag. Loof Jah!*