Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 23:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 “Ek is teen die profete van valse drome,” sê Jehovah. “Hulle vertel dit oor en mislei my volk met hulle leuens en hulle grootpratery.”+

      “Maar ek het hulle nie gestuur of vir hulle ’n opdrag gegee nie. Hulle sal hierdie volk dus glad nie bevoordeel nie,”+ sê Jehovah.

  • Jeremia 27:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “‘“‘Moet dus nie na julle profete, julle waarsêers, julle dromers en julle towenaars luister nie. Hulle sê vir julle: “Julle sal nie die koning van Babilon dien nie.”

  • Miga 3:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Dít is wat Jehovah sê teen die profete wat my volk mislei,+

      wat vrede verkondig+ terwyl hulle iets het om te kou,*+

      maar oorlog verklaar teen die een wat niks in hulle monde sit nie:

  • Sefanja 3:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Haar profete is arrogante, bedrieglike manne.+

      Haar priesters ontheilig wat heilig is.+

      Hulle het die wet verbreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel